Users

EdSIS Web Login

Online

None
EdSIS Web
EdSIS Voorblad PDF Print E-mail
for
Effective School Administration
vir
Effektiewe Skooladministrasie
EdSIS is a School Administration program that assists in the management of learner data including report cards and schedules according to the requirements of OBE.
Visit the info pages for more detailed information.
EdSIS is 'n Skooladministrasieprogram wat help om leerderdata te bestuur. Dit sluit rapporte en skedules volgens die vereistes van UGO en nog heelwat meer in.
Besoek die Inligtingsbladsye vir meer besonderhede.
Kyk gerus by die inligtingsbladsye vir meer inligting oor EdSIS.

EdSIS-gebruikers kan toegang verkry tot al die bladsye,
waaronder die Laaisone waar opgraderings van die program afgelaai kan word.
Om te kan aanlog moet jy eers registreer.
(Klik op die Register -skakel net onder die LOGIN-hofie.)

Indien u nie suksesvol is om te registreer nie
of probleme ondervind om aan te log
stuur 'n e-pos aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Onthou om uit te log wanneer u klaar gekuier het.

Distributed and supported by

Joba ekenaardienste

Versprei en ondersteun deur


Ander programme by Joba beskikbaar:

  • Joba Atletiek - 'n program wat atletiekbyeenkomste maklik maak.
  • Joba Mediasentrum - 'n program vir die mediasentrum en die uitleen van biblioteekboeke. Leerders kan uit EdSIS oorgedra word.
  • Joba Bateregister - 'n program waarmee rekord gehou word van skoolvoorraad en aan wie dit uitgereik is.
  • Joba Verslagkaart - 'n program waarmee rekord gehou word van insidente van leerders tov die gedragskode van die skool..

Join Friendswin now!

Panda Anti-virus 2008 programmatuur beskikbaar vanaf R140 by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Site Meter

 
EdSIS Web, Powered by Joomla!; Joomla templates by SG web hosting